Koos se Engels was nog nooit vreeslik goed nie. Dit is dan ook op dié aand wat hy ’n los gelukkie kry wat hy hom vasloop in ’n Engelse apteker.
Kategorie Argiewe:Grappe
Bulder vanuit die hoogte
… en toe storm ouma die kamer binne en bulder vanuit die hoogte op oupa: “Wat is daai in jou blerrie hand?”
Skilpad aangerand
Skilpad word deur ’n span slakke aangerand en hy gaan meld dit aan by die polisiekantoor.
Hanlie en die kondoom
Hanlie van Laingsburg wou altyd in die groot stad wees.
Jannie en die torre
Die wetenskap-juffrou gee haar klas opdrag om meer uit te vind oor torre.
Ek’s nou gatvol vir Purity
In die Boesmanland een môre …
Jors, sy aanstaande en die sjeik
Jors loop (nog) ’n pragtige blondine raak in sy plaaslike drinkgat.
En nou op ’n ligter noot … Jan Pielepiet
Goeie môle
Die skrif is aan die muur
Boere mag nie meer pomp nie
Wanneer Jannie begin rym
“Julle hou mos van gediggies skryf. Vandag wil ek ’n paar hoor wat lekker rym. Wie’s eerste?” vra juffrou.
