Kategorie Argiewe:Grappe
‘n Moeilike vrou
‘n Moeilike vrou is in die hof vir winkeldiefstal.
Grappies uit Mitchells Plain
Jou lippe is so dik, jy kan ‘n Gatsby eet sonder om jou hande te gebruik.
As jy het wat Koos het
Koos stap in die kroeg in, gaan sit by die toonbank en bestel ses dubbel brandewyne met Coke.
Koos se dag in die hof
Koos van der Merwe wag al heeldag vir sy beurt om in die hof te verskyn oor ’n verkeerskaartjie.
Grawe jou eie gat
Die lelike kêrels van Namakwaland
Koos en Sarel besluit om ’n vark te gaan steel op ’n plaas net buite hulle dorp in Namakwaland.
2022
2022
Nou praat jy: Sy pa se spraakgebrek het baie probleme aan Jan besorg
Hy het altyd verstaan hulle kyk na die grootte van ‘n man se PAMPOEN – in plaas van skoen.
‘n Kat! ‘n @#&%* kat!
Die polisie kry ‘n telefoonoproep om hulp: “Help asseblief, hier het nou net ‘n kat deur die venster geklim!”
