Die 60’s, toe Bybelstudie nog pret was
Kategorie Argiewe:Grappe
Die huishulp se verhoging
Die huishulp nader mevrou vir ‘n verhoging, maar mevrou is nie beïndruk nie.
Koos by die KKNK
Koos is by die KKNK en dit gaan rof. As dit nie brandewyn in Die Huisgenoot–tent is nie, drink hy groot glase bier in die biertent.
Koos die veldgids
Koos is ‘n veldgids in die Krugerwildtuin. Hy neem ‘n groep toeriste op ‘n nagwandel.
Koos op ‘n wyntoer
Koos is op sy eerste wyntoer in Stellenbosch. Die wingerde, die berge, dis alles net te mooi vir hom.
‘n Man na haar hart
‘n Vrou besluit om ‘n advertensie te plaas in ‘n laaste desperate poging om ‘n ordentlike man na haar hart te vind.
Koos swem
Koos woon ‘n partytjie by. Dis by die huis van ‘n baie ryk man met te veel geld en te veel tyd.
Konfytkook is ’n kragsport
Hoekom is daar so baie ou tannies by die gym?
Nou praat jy: Maar dis die 60’s Tannie Talana
Hoe die Rooi Rose die 60’s bederf het.
WhatsApp-afkortings vir die ouer persoon
AVO – Aambeie vlam op
