Bekroonde en geliefde skrywer André le Roux keer 45 mites oor die liefde op hul kop. Hier is die Kook & Geniet van intieme verhoudings – slegs vir volwassenes.Wat is dit met mans en vroue? Hoekom sukkel ons so? Hoekom is ons so gelukkig? So óngelukkig? Hoekom eet ons so? Worrie ons so? Hoekom lag …
Kategorie Argiewe:Verhoudings
Saambly
Ek gaan ‘n lang storie kort maak. Ek en my so te sê eks man het 3 jaar voor die tyd saamgebly. Wel, toe die groot dag uiteindelik aanbreek, huweliksklokkies en als, het ALS verander. Ek het met ‘n hele paar mense hieroor gepraat en hulle sê hulle ervaring is dieselfde maar niemand kan regtig …
Wat alle vrouens van mans moet weet
Die aap is uit die mou! Vrouens hoef nie langer te wonder oor wat mans dink nie. Die volgende 25 punte geld vir meeste mans.Seks – mans is altyd gereed daarvoor, enige tyd, enige plek.Kort broekies en hardloopskoene – dra dit so gereeld as moontlik, mans hou daarvan.Kaal skouers – wie het ooit gesê ‘n …
Gelukkig met seks
Ek en my vrou is 23 jaar getroud, maar ons sekslewe is beter as ooit. Ons is albei mal daaroor om mekaar te vertroetel en te bederf. Ek is mal daaroor om haar poesie te lek totdat haar kom in my mond inloop en sy op haar beurt om my piel te suig. Ons geniet …
Verhouding met ander man
Ek het nou al die “affair-briewe”gelees en gelukkig besef ek is nie al een in die situasie nie. Myne is net bietjie anders. Ek het nou al so 2 maande ´n affair met ´n man, maar hy is ongetroud. Ek is die jaar 8 jaar getroud met ´n baie goeie man wat nooit sal doen …
Wie moet betaal?
Wie moet betaal vir die eerste afspraak? Die man of die vrou? Die man natuurlik, sê meeste ongetroude mans. It’s Just Lunch, ‘n maatskappy wat spesialiseer in afsprake vir enkellopendes wêreldwyd, het ‘n opname gedoen onder ‘n paar duisend van hul kliënte. Hiervolgens meen 82% van alle enkellopende mans dat die man moet betaal, dit …
