R skryf:”Ek en my verloofde woon noual meer as ag jaar saam. Aan die begin was alles goed, tot waar ek moeg begin raak het vir ons sekslewe. Hy het later net begin opspring, sy ding gedoen en my onbevredig gelaat. Ek het op verskeie kere gesê hy mors my tyd. Dit is nou al …
Kategorie Argiewe:Verhoudings
Bang vir seerkry
I skryf: “Ek is 27 jaar oud. Ek en my eks man was 12 jaar bymekaar waarvan ons vier jaar getroud was. Hy het net een aand by die huis gekom gesê hy is verlief op my beste vriendin (wat ook getroud is) en dat hy asseblief wil skei. 28 dae later is ek geskei …
Vrae oor verhoudings
Gunther skryf: “Ek gaan binnekort ´n meisie besoek. Sover het ons nog net gesels oor die internet en oor die telefoon en foto´s uitgeruil nou wil ek weet hoe kan ek maak om haar te nader sonder om haar te verloor. Ek sal haar graag my lewensmaat wil maak en ek hoop ek kan haar …
Vrae oor meisies
**** ***** skryf:”Sowat 2 maande gelede het ek ‘n meise ontmoet wat nogal nice was. Ons het baie in common gehad maar sy het ‘n ou. Nog steeds het ek besluit om te go for it ek het haar gesoen en vir die eerste keer het dit regtig gevoel asof ek die wêreld oorwin het, …
My vet meisie
Anoniem skryf:”Ek en my meisie het op kollege ontmoet, en daar was sy so ‘n pratige meisie, nie maer nie, maar ook nie vet nie, sy was net reg. Ons verhouding het aan beweeg en ons het later besef dat kondome nie altyd veilig is nie. Ons het saam besluit dat dit veiliger sou wees …
My vrou is moeg vir my
J….G skryf:Hi kan u my asb help? Ek is baie lief vir my vrou en doen alles uit my vermoeë vir haar plesier. Ons is nou al 2 jaar saam en nou al 6 maande getroud. Ons het altyd lekker saam gekuier en mekaar baie drukkies en soenne gegee en vir mekaar gesê “ek is …
Nie goed genoeg nie
Ek het die volgende brief ontvang:Hallo BenEk is 22 jaar oud en my ex-meisie is 19. Ons het vir 2 en ´n half jaar uitgegaan. Ek was ´n Diesel-mechanic by ´n firma. ´n Jaar gelede het ek besluit om oorsee te gaan, ek het dit met haar bespreek en sy het gesê dis reg (die …
Nie lus vir meisie nie
Ek het n moeilike situasie. Ek is nie meer verlief in my vriendin nie. Sy is n nice mens, en ek gun haar alles, maar ek is rerig nie meer lus vir haar nie. Sy is baie verlief in my, maar dit begin nou om my nerves klaar te maak. Ek het rerig nie lus …
Ongelukkig met huwelik
Marie W skryf:”Ben ek lees die ander mense se probleme, dan klink dit vir my die mans van vandag het ‘n groot probleem. Ek het ook ‘n tweede man met wie ek sewe jaar getroud is. Hy was die wonderlikste mens wat ek nog ooit geken het. Maar die afgelope vier jaar is hy nie …
Ou liefde
Anoniem skryf: “Ek en my man is nou ‘n paar jaar getroud, ons het 2 wonderlike kinders, en sal hulle vir niks verruil nie. Ek was egter nie so skroom in my universiteits dae nie, en my man weet niks van my verlede nie, ek het hom maar min vertel. Ek voel asof hy my …
