Volgens ‘n onlangse studie wat deur sielkundiges by die universiteit van Michigan en Albright College in Pennsilvanië, Amerika gedoen is, word die gewoonte om eerste in te sluimer na seks, met die maat se begeerte vir toenadering verbind. “Hoe meer een maat geneig is om na seks aan die slaap te raak, hoe sterker die …
Kategorie Argiewe:Verhoudings
Sex Chat Lines
M****** skryf:”Ek het so ruk terug agtergekom my man het aangesluit by een van die webwerwe se “online-dating clubs” Wat my nog meer geskok het , is dat hy vir alle rasse behalwe wit gaan, nie dat ek rasisties of verkramp is nie, maar om dit nog te vererger, dra hy van die dames se …
Hoekom mans rondloop
Ben,Kan iemand vir my vertel hoekom mans “rondloop”. Dit is defnitief nie ´n tekort aan seks nie. Die word gereeld beoefen. Is dit die vrou of is dit net in mans se aard.Vra maar net Ben:Soos ek hier skryf doen heelwat hotelle regoor die wëreld goeie besigheid as gevolg van mans wat nie op die …
Maklike meisies
Roel Massink skryf:”Beste Ben, ik ben zo vrij om in het Nederlands te schrijven. Lezen is voor 90% geen probleem maar Afrikaans schrijven durf ik niet. Het gaat om het volgende. In de zestiger jaren kwam ik (als zeevarende) regelmatig in Zuid-Afrika. Eens lagen we op de rede van Mosselbaai (dat had toen nog geen …
Sy kinders en my kinders
N skryf:”Ek en my vriend bly al vir amper ‘n jaar saam. Ons is albei vir amper 2 jaar geskei. Ons het mekaar nie geken terwyl ons nog getroud was nie. My 2 seuns bly by my en sy seun bly ook by hom. Hy weier om by sy ma te bly. Sy seun is …
Te veel geleenthede
“Ek en my vrou is al 21 jaar getroud en daar was en is geen probleem met ons huwelik of met ons sekslewe nie. Seks is vir ons soos aandete, ten minste 6 keer per week, en dan masterbeer ek nog tussen-in. Die voorspel is besonders goed en dit word by die dag net beter. …
Verhoudings en finansies
J***** skryf:”Ek en my vrou is Februarie getroud, sy het die huis verlaat 3 maande terug. Sy sê sy wil nie probeer nie en sê sy het my nie lief nie. Ons het deur baie finansiële probleme gegaan die afgelope jaar. Dan het ons geld en dan nie. Ek het haar baie dinge belowe en …
Verlief op meisie se niggie
Hallo Ben,Ek en my meisie gaan nou al vyf jaar uit maar ek is smoor verlief op haar niggie. Haar niggie laat my so goed voel dat ek haar net nie kan uitlos nie. Ons kom baie goed oor die weg en my meisie weet dat haar niggie ´n ogie op my het. Ons het …
Wat vrouens wil hê
Willie skryf:”Hoe maak jy girls verlief op jou in een aand?”Ben:Ek weet nie en ek weet nie of iemand weet nie! Dalk moet jy weet wat hulle wil hê voor jy hulle verlief kan maak. Lees wat ek hieronder vir Anoniem geskryf het. Verder moet jy bloot jouself wees. En laat weet my indien jy …
Wat wil ek hê
CM skryf:”Ek was vir so ‘n jaar en ‘n half saam met ‘n girl en het ‘n baie normale nie-seksuele verhouding met haar gehad, dit was totdat my klok 22 geslaan het en ek baie begin reis het.Toe ek haar na my eerste reis weer gesien het was als anders, en waar ek ‘n rustige …
