Jack Parow se Nag van die Lang Pette het twee maande gelede die lig gesien. Met die CD raak Jack romanties, en op 6 Mei kan jy hom by Die Boer in Durbanville sien net met begeleiding van Loki Rothman.
Kaartjies kos R120. Bespreek by 021 979 1911.