Met die produksie Onderweg vier Jannie du Toit 40 jaar van passie as sanger en liedjieskrywer in Afrikaans.
Jannie word begelei deur Clinton Zerf (klavier) en Susan Mouton / Arend Brink (tjello). Die verhoogregie is waargeneem deur Emma Bekker met meester-storieverteller PG du Plessis as skrywer van die verhoogteks.
Landswye aanbiedinge van Onderweg stel Jannie se gelyknamige multimedia-publikasie bekend: `n koffietafelboek, dubbel CD en DVD.
25 November – Port Elizabeth Operahuis, Port Elizabeth
26 November – Port Natal Skoolsaal, Durban
2 Desember – Wynand Moutonteater, Bloemfontein
3 Desember – Nelspruit Burgersentrum, Nelspruit
13 Desember – A T K V Walvissaal, Hartenbos

Lewer kommentaar