Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.
Sleutelwoord Argiewe:Deon Meyer
Ikarus
Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands — dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za.
Kobra
Bennie Griessel is eerste op die toneel: ’n bloedbad in ’n luukse gastehuis op ’n Franschhoek-wynplaas.
Spieël Speel
Hierdie is nuwe musiek – in Afrikaans – en gaan ‘n unieke musikale en kulturele niche vul; ‘n rare versnit van ontluikende Afrikaanse en Suid-Afrikaanse kultuur nooit van te vore gesien of gehoor nie.
7 Dae
Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla.
Spoor
Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?”
Karoonag en ander verhale
Lemmer se Eerste Wet: Moenie betrokke raak nie.
Orion
Hulle kom haal vir oudpolisieman Zatopek van Heerden uit die selle, gisteraand se drink en baklei nog bitter in sy mond.
