Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:KKNK

Derde Party

Drie krismispaarties oor drie jaar, bygewoon deur drie ooglopend gelukkig getroude paartjies, ‘n derde party en ‘n hond wat weier om by sy eie huis te bly.

Gepubliseer deurRoekeloos03/04/200902/10/2019Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Gaerin Hauptfleisch, Johann Nel, Juanita Swanepoel, KKNK, Martelize Kolver, Stephanie Hough, Susanne BeyersLos kommentaar op Derde Party

Portrette

Manfred Zylla is in Duitsland gebore, maar woon en werk deesdae in Kaapstad.

Gepubliseer deurRoekeloos01/04/200930/11/2018Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: KKNK, Manfred ZyllaLos kommentaar op Portrette

Hot Spot tydens KKNK

La Dolce Vita, Oudtshoorn se hot spot.

Gepubliseer deurRoekeloos01/04/200901/04/2009Gepubliseer inAardig, MusiekSleutelwoorde: KKNK, La Dolce VitaLos kommentaar op Hot Spot tydens KKNK

Die Nagtegaal dramaskryf werkswinkel

Voornemende dramaturge word uitgenooi vir hierdie slypskool oor twee dae by die ABSA KKNK.

Gepubliseer deurRoekeloos21/03/200930/11/2018Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Hennie van Greunen, KKNKLos kommentaar op Die Nagtegaal dramaskryf werkswinkel

Audrey

Audrey Blignault was skrywer, geesdriftige leser, ‘n voorste vrou, inspirasie van vele en verkenner van vreugde.

Gepubliseer deurRoekeloos15/03/200902/10/2019Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Audrey Blignault, KKNK, Saartjie BothaLos kommentaar op Audrey

Die beste dinge by die KKNK is verniet

Negatiewe ekonomiese vooruitsigte sal feesgangers by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees hul sente laat omdraai vir die volgende jaar of twee.

Gepubliseer deurQuintus van Rensburg13/03/200923/02/2017Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: KKNK, Marthinus Basson, Quintus van Rensburg1 Kommentaar op Die beste dinge by die KKNK is verniet

Die Naaimasjien

Hierdie eenvrouvertoning lei ons met deernis, humor en wysheid deur die lewe van die 81-jarige Magdaleen, op die dag waarop haar geliefde naaimasjien verkoop word.

Gepubliseer deurRoekeloos12/03/200914/03/2017Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Athol Fugard, Hennie van Greunen, Jeanne Goosen, KKNK, Rachelle Greeff, Sandra Prinsloo, Suidoosterfees, Woordfees3 Kommentare op Die Naaimasjien

Saam

Amanda Strydom en Lize Beekman, bekende liedjieskrywers en digtersangers, span in hierdie vertoning hul talente saam vir ‘n unieke musiekervaring.

Gepubliseer deurRoekeloos12/03/200902/10/2019Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Amanda Strydom, KKNK, Lize BeekmanLos kommentaar op Saam

Ararat

‘n Ligte, absurde voorstelling oor drome en geloof.

Gepubliseer deurRoekeloos08/03/200902/10/2019Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: KKNKLos kommentaar op Ararat

Passio

Die Estoniese komponis, Arvo Pärt, se toonsetting van Johannes 18 en 19 vir koor, soliste, orrel en vier instrumentaliste word die eerste keer tydens die KKNK in Suid-Afrika deur die Pro Cantu Jeugkoor uitgevoer.

Gepubliseer deurRoekeloos06/03/200930/11/2018Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Arvo Pärt, KKNK, Pro Cantu JeugkoorLos kommentaar op Passio

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 32 33 34 35 36 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Ligte. Lewe. Liefde.
  • Oppi Dorp Fees 2026
  • Aan my sy
  • Gedigte van Alexander Carte
  • Dik en Dun

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Danie oor Ouer vrou, jonger man
  • Betty oor Ouer vrou, jonger man
  • Danie oor Koekie-loer

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier