Absa se betrokkenheid by vanjaar se tiende Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) gaan meehelp om van die gebeurtenis – die grootste Afrikaanse kultuurfees in die land – ´n nog groter sukses as voorheen te maak. “Absa strewe daarna om die land se verskillende kulture en hul kunste, in hierdie geval die Afrikaanse kultuur, te bewaar …
Sleutelwoord Argiewe:KKNK
KKNK op toer
Die Absa KKNK se gewilde kunsteontwikkelingsprojek, Op Toer, maak in sy dertiende aflewering vanjaar vir die eerste keer ‘n draai op Heidelberg en Herbertsdale.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
‘n “nuwe” teks vir krismis
“Woorde leer”, antwoord Paul Eilers op my vraag oor waarmee hy hom gaan besig hou oor die komende kersseisoen.
KKNK 2005: Die Shows
Daar was nie plek in verlede week se opsomming oor die KKNK 2005 nie. Hier volg my twee sinne oor elke produksie wat ek vanjaar bygewoon het.
Erwe
Erwe deur Adriaan Meyer is die U.S. Drama Departement se inskrywing vir die Sanlam prys vir Afrikaanse teater wat die Departement verlede jaar gewen het met George Weideman se stuk My Plaas se naam is Vergenoeg. Meestersstudent Adriaan Meyer het verlede jaar vir die teks en regie van Prinsloo Versus die Jong Kanna vir die …
Vonke spat by KKNK
Die wedywering tussen vier studentegroepe om vanjaar se Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) in te palm, kan een van die hoogtepunte by die KKNK 2005 wees. Die toneeltekste wat deur die Tshwane Universiteit van Tegnologie en die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat ingeskryf is, is hiervoor gekeur en met Sanlam-borgskappe van R25 000 elk …
