Vir hul einde van die jaar produksie delf die Klein Libertas-teater in Stellenbosch in Kerstyd – die tyd van die jaar waarin verskeie feeste gevier word op eiesoortige kulturele maniere.
Sleutelwoord Argiewe:Carel Trichardt
Sol y Sombra – ’n Heildronk op Uys Krige
Uys Krige, digter en skrywer, kon speel met die Afrikaanse woord.
Bart Nel
Bart Nel is die filmweergawe (oorspronklik vir televisie) van J. van Melle se bekende verhaal oor Bart Nel, ‘n boer wat aan die Rebellie van 1914 deelgeneem het.
Eugene Marais – ‘n hoorbeeld
Een van die belangrikste gebeurtenisse in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis is die verskyning van Eugene N. Marais (1871-1936) se gedig Winternag in 1905.
