Sy is die bedonnerde vrou wat hul Magda noem. ‘n Ma, ‘n lover, ‘n séance en ‘n vrou in haar oorgangsjare.
Sleutelwoord Argiewe:Gaerin Hauptfleisch
Trek
In samewerking met die landskap- en visuele kunstenaar Strijdom van der Merwe word die Arnold de Jager-renbaan buite Oudtshoorn gebruik om ‘n produksie te skep wat al die sintuie raak.
