Etenstyd is ‘n vertaling van Steven Berkoff se Lunch deur Adriaan Meyer.
Sleutelwoord Argiewe:Gaerin Hauptfleisch
Raponsie – ‘n Poppekas
Raponsie word in ‘n toring opgesluit deur ‘n nare heks wat haar van almal wil weghou.
Jan en die Boontjierank
Spektrum en Stercus produksies, twee gevestigde produksiehuise, span weer saam om die sprokie, Jan en die Boontjierank, op die planke te bring.
Rooikappie en die Wolf
Dié klassieke sprokie, oorspronklik deur die broers Grimm, is tot ‘n vermaaklike toneelstuk verwerk deur Gaerin Hauptfleisch, wat ook die regie behartig.
Stoot
Stoot is ‘n onmisbare buitelug-kunservaring geskep deur die internasionaal bekroonde landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe, Schalk van der Merwe en skrywer en regisseur Gaerin Hauptfleisch.
Moegoeman en die Afrikane
Die produksie ondersoek, met behulp van satiere, komedie en fisieke komedie onder andere die term Afrikaan.
Boetman is Bedônit
Boetman was eers die bliksem in, maar in 2007 is hy skoon bedônit!
Sneeuwatjie? – ‘n Pantomini
Die geselskap van Aswoestertjie – die Pantomini is terug met ‘n splinternuwe Pantomini.
Die wêreld wil weet
Die wêreld wil weet is bekende skrywer Francois Bloemhof se eerste kabaret.
Aswoestertjie
Die bekende sprokie van Aspoestertjie is verwerk tot ‘n pantomime, maar die geselskap gaan gebuk onder erge finansiële druk.
