KKNK 2009 – My keuse

Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.

Klei

Klei, ´n komedie deur Leon Kruger onder leiding van Gaerin Hauptfleisch. Dit vertel die verhaal van die volmaakte man – Ferdinand de Wet (Leon Kruger). Die stuk volg sy eksentrieke lewe van oorhaastige sperm wat nie kan wag om die eier te besoek nie tot die pensionaris wat nie meer ´n keuse het nie – […]