Jaco en Belarus (dis sy regte naam) is op pad. Die plan is ’n road trip van suid na noord net vir die manne. Maar alles is nie meer so eenvoudig soos 20 jaar gelede nie. Dinge rafel vinnig uit as die twee hul verlore jeug probeer inhaal – met skreeusnaakse gevolge. Dan wag daar …
Sleutelwoord Argiewe:Gaerin Hauptfleisch
Die Nag van Legio
Hierdie is een van die meesterwerke van die moderne Afrikaanse teater en is vandag nog net so aktueel soos wat dit 44 jaar gelede was.
#suidoosterfees Nommerpas Twee
Nommerpas Twee is ‘n vermenging van sketskomedie en skerpskerts.
#Woordfees Broodlyn
Frank worstel met sy besluit om sy familie se verdagte sakebelange te probeer bestuur.
Net ‘n Chilli Burger en Chips asseblief!
Geen onskuldige pluimvee of verskaffer van rooivleis sal beseer word in die toneelstuk nie.
#KKNK Dirk Ligter
Ligter is ’n legende en was een van die Tankwa Karoo se mees geliefde en gehate mense.
#Woordfees Net ‘n chilli burger en chips asseblief!
‘n Komedie wat afspeel in ‘n burger joint in Parow of Stellenbosch of so.
Hotel Vleispaleis
Hotel Vleispaleis deur Leon Kruger is die storie van vier vroue wat na morsige egskeidings watertrap en nou op die rand van die samelewing wankel.
#KKNK Vat hom flaffie
As die ou fossiel, Hups, om die verkeerdste redes hydro toe gaan, bly vrouliefie tuis.
#Woordfees Soos elke dag
’n Komedie oor wat daardie spesifieke dag gelei het tot wat sommige mense ’n tragedie sou noem.
