#Woordfees Broodlyn

Frank worstel met sy besluit om sy familie se verdagte sakebelange te probeer bestuur.

En om vrede te maak met sy swartskaap-broer wat sy eie verwagtinge oor die familiebesigheid het.

Kan mens aan jou lot en jou agtergrond ontsnap, en sal ander jou toelaat om weg te stap van wat hulle beskou as jou verpligtinge teenoor hulle, selfs al is dit onwettig?

* Debuut *

Met: Maurice Paige, Kim Syster en Hein Poole

Regie: Gaerin Hauptfleisch
Teks: Hein Poole

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14 jaar
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Die Breughel Teater, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 11:00, 10 Maart 18:00, 12 Maart 12:30

Woordfees 2016

Broodlyn,
Roekeloos,
25 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar