Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.
Sleutelwoord Argiewe:Gaerin Hauptfleisch
My pa dink hy’s Elvis
Bekroonde skrywer Reinet Nagtegaal en haar seun Jan-Jan ondersoek met hierdie stuk die delikate verhouding tussen ‘n pa en sy tienerseun.
Skoonlief en die Ondier
Spektrum Kinderteater se jongste verwerking van sprokie is Skoonlief en die Ondier.
Derde Party
Drie krismispaarties oor drie jaar, bygewoon deur drie ooglopend gelukkig getroude paartjies, ‘n derde party en ‘n hond wat weier om by sy eie huis te bly.
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
Die Kersieboord
Die klassieke stuk is een honderd jaar gelede vir die eerste keer aangebied, en dis verstommend hoe relevant, nie net die temas oor politiese en sosiale kwessies nog steeds is nie, maar ook die universele menslike probleme wat Anton Tsjechow hier ondersoek.
Testosmoroon
… ongelukkig is ek nie met die goue lepel in die mond gebore nie, maar ten minste het ek die staf van Moses in my broek.
Man-Alleen
Die toneelstuk poog om van die dieper vraagstukke van die lewe te ondersoek, soos mans se fasinasie met borste, en ook vroue se fasinasie met borste.
Klei
Klei, ´n komedie deur Leon Kruger onder leiding van Gaerin Hauptfleisch. Dit vertel die verhaal van die volmaakte man – Ferdinand de Wet (Leon Kruger). Die stuk volg sy eksentrieke lewe van oorhaastige sperm wat nie kan wag om die eier te besoek nie tot die pensionaris wat nie meer ´n keuse het nie – …
Tien teen een weer alleen
Opruiend, uitlokkend en afgepis. Dis ‘n jaar later, nog ‘n fees, en die keer is sy Tien teen een weer Alleen.
