Die Suidoosterfees, die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers bederf boekwurms op 13 en 14
November met ’n uitstekende skrywersprogram.
Sleutelwoord Argiewe:Jakes Gerwel Stigting
A Child in a Faraway Land
Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting vier Nelson Mandeladag vanjaar met ’n spesiale projek.
Jong dramaturge aangemoedig om te skep
Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees onderskraag graag jong dramaturge en moedig hulle aan om juis nou, te midde van onsekere tye, uiting aan hul skeppingsdrang te gee.
Opkomende liriekskrywers gesoek vir mentorskap-program
Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees bied vanjaar vir die eerste keer ’n mentorskap-program aan vir opkomende liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep.
