Oedipus @ Koö -nú! is ‘n gewaagde nuwe toneelstuk geskryf en geregisseer deur Greg Homann.
Sleutelwoord Argiewe:Jemma Kahn
Wat broei in die Baanbreek-lokaal by die 2014 KKNK?
Die Absa KKNK se Baanbreek-lokaal spog weer in 2014 met ‘n kombinasie van werk wat gebruik maak van verskeie mediums om vars en opwindende maniere van teater aan te bied.
