2011 se bekroonde stuk maak vanjaar ‘n laaste buiging in Grahamstad.
Sleutelwoord Argiewe:Lara Bye
Viva la Mamma – ’n heerlike fopdos
Donizetti se genotvolle, komiese opera, Viva la Mamma, gaan Kaapstad op horings neem met ’n Afrika première tydens die Suidoosterfees.
Nag, ma
Saterdagaand. Twee vroue. Een geweer …
La Scala di Seta
Die bekroonde Lara Bye se opvoering van die komiese opera is nou op openbare aandrang vir twee vertonings terug by Kunstekaap.
Sister Breyani
Die susters was byna drie jaar lank nie saam op een plek nie en het baie om oor te praat. Baie dinge is onuitgesproke en broeiend onder die oppervlak.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
