Toe lugwaardinne nog awesome was.
Sleutelwoord Argiewe:retrogasme
Retrogasme: Erin Gray
Erin Gray het bekend geword vir haar rol in Buck Rogers, ’n TV-reeks oor die avonture van ’n ruimteverkenner.
Retrogasme: Ozzy Osbourne
… toe hy nog ordentlik kon praat.
Retrogasme: Three’s Company
Three’s Company was ’n TV-reeks, 1977 – 1984, ’n komedie oor ’n man wat saam met twee vrouens bly.
Retrogasme: The New Avengers
Lank voor sy Patsy was in Absolutely Fabulous, het Joanna Lumley handgemeen geraak met spioene in The New Avengers.
Retrogasme: Archie Bunker
Archie Bunker was ’n karakter in die 70’s TV-reeks All in the Family.
Retrogasme: Willem
Willem was die eerste Afrikaanse komediereeks op TV.
Retrogasme: Chips
Ponch en Jon, met die lang knuppel.
