‘A fall from grace is never a pretty sight’.
Sleutelwoord Argiewe:Spook
‘n Dag van stilte 2
Wel heelwat tyd het verloop tussen laas wat ek geskryf het en nou. So hier is ‘n paar gedagtes van die tyd wat verloop het tot nou toe:
‘n Dag van stilte
Ek wil graag met die stuk hulde bring aan jong mense wat bereid is om te veg vir wat hulle wil hê in die lewe.
