Verbetering van die gene-poel

Min motors het al kenners se verbeelding so vasgevang soos die Subaru Impreza WRX STI, en dit het die status van verrigtingsikoon vinniger as enige ander motor in die geskiedenis van die bedryf verkry. Die bekendstelling van die derde geslag se weergawe in Suider-Afrika lui die begin van ‘n nuwe era vir verrigtingsmotors in, en …