Engela van Rooyen se lywige, meesleurende intrigeroman Vuur op die Horison is al vergelyk met Gone with the wind, Anna Karenina en selfs War and Peace.
Sleutelwoord Argiewe:tafelberg
Kry my by die gewone plek aguur
Loftus Marais se tweede bundel is meer as ’n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut.
Wie is reg?
Het ’n huiseienaar ’n reg op sy uitsig wat hom teen sy buurman se bouplanne beskerm?
Duiwelsklip: vrou-alleen tussen delwers en diamante
Hierdie boek is gebaseer op die ervarings van die oudjoernalis Mika le Killian wat in die negentigerjare ’n diamantdelwer was.
Tik
Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia … Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman.
Restless Nation: Making Sense of Troubled Times
Die bekende politieke kommentator William Gumede takel brandende kwessies.
‘n Klein lewe
Die fassinerende verhaal van ’n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950’s in Suid-Afrika gebore is.
Geskiedenis van Suid-Afrika: Van voortye tot vandag
Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom?
Bloots
Die woordeboek sê die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van “sinlike” liefde, en oor die kuns “om lief te hê”.
Boerekryger: ’n Seun se hoogste offer
Op 17 sluit die talentvolle, maar aweregse Henning Viljoen, ’n agterkleinseun van Piet Retief, by die Boeremagte aan.
