Unieke piekniekkonserte vind van 3 tot 5 Desember in die Komanjiestuine in Kaapstad plaas.
Sleutelwoord Argiewe:Tarryn Lamb
Ek mis jou
Die liedjie is verlede jaar by Sunset Recording Studios opgeneem.
2021
Die Heuwels Fantasties se nuwe album, 2021, bestaan uit 15 nuwe liedjies.
Liefde by die Dam Meerendal program bekend
Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
Liefde by die Dam in die Kaap
Goeie nuus vir musiekliefhebbers in Kaapstad! Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
