WSpel het pas weergawe 14.1 geloods en met meer as 516 000 woorde in die WSpel-woordelys is WSpel tans die grootste Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office ter wêreld.
Sleutelwoord Argiewe:WSpel
WSpel 12
WSpel se 12de weergawe is verlede week geloods. Dit is tans die grootste Afrikaanse speltoetser ter wêreld.
WSpel 11
Die nuwe WSpel, die gratis Afrikaanse speltoetser vir MS-Office 2000, XP, 2003, 2007 en 2010, is onlangs beskikbaar gestel.
