In Dry White neem Nik Rabinowitz Kaapstad se waterkrisis onder hande.

Mens sal dink hy doen dit omdat hy graag relevante temas wil aanspreek, maar eintlik probeer hy net jou aandag kry sodat hy oor Bitcoin kan praat … of dalk nie.

Hy is 17 en 18 Oktober 2018 by Die Boer in Durbanville … gepraat van droë wittes.

Kaartjies is net R150 en jy kan hulle bespreek by 021 979 1911.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar