Roekeloos
30 Julie
Ko join vi die most beloved couple innie Kaap, of miskien ookie.
Mathilda en Hendrikkie kom van Lekkervry en gaan nou Kalfiefees toe. Om wat te maak? Om virrie mense te loop vertel hoe’t is om te survive in Lekkervry, affer innie pad van daai metropolis Stellenbosch. Even die mense van Onrus kan guidelines kry hoe om te survive affer innie pad van Hermanus.
Is Kaaps, is snaaks is soesie lewe is. Mathilda lyk ook om mense gelukkig te hou daarom nooi sy ammal wat wil ko luister om te ko join innie singery, want dis showtime in die De Wetsaal! Mense moet hystoe mette smaail, mos …
Genre: Komedie
Met: Laetitia Solomons, Hilton Andries, Percy Speelman
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R80
Plek: De Wetsaal, Hermanus
Datum: 18h00, 8 Augustus 2014
