#KKNK Kysbriewe

Kysbriewe
Roekeloos
22 Maart

Vyftig jaar se briewe tussen ’n man en ’n vrou wat mekaar as kinders geken het, maar nooit romanties by mekaar betrokke was nie.

Andrew wou graag kys, Melissa wou nie. Dit vertel van hoop, verwagtinge, drome, teleurstellings, oorwinnings en terugslae.

’n Nostalgiese terugblik op die lief en leed in twee mense se lewens.

* Debuut *

Met: Hennie Jacobs en Diaan Lawrenson
Teks: AR Gurney
Vertaler: Marguerite Robinson
Vervaardiger: Giep van Zyl

Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Gesin OB
Tyd: 70 minute
Kaartjies: R 110
Plek: kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
Datum: 2 April 15:00, 3 April 18:00, 4 April 09:00 & 5 April 19:00

KKNK 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar