Kruispad

Kruispad is ‘n eietydse, universele liefdesprokie van ‘n man wat eendag, lank, lank gelede, gelukkig wou wees.

‘n Verliefde jong paartjie word in ‘n woud deur die nag oorval en moet noodgedwonge onderdak vra by die enigste huisie in die omtrek. Die huiseienaar is ‘n vreemde man met ‘n nog vreemder verhaal. ‘n Spel rondom die wonder van die liefde en die prys wat ‘n mens daarvoor betaal, speel uit in ‘n grou landskap gekleur met keuses.
Kruispad is in agt tale vertaal en reeds in agtien lande opgevoer.

Lewer kommentaar

Leave a Reply