Kom lag uit jou maag uit by hierdie Afrikaanse komedie-skouspel.
Emo Adams is die gasheer wat jou lagspiere prikkel totdat jy nie anders kan as om jou gat af te lag nie.
Met: Emo Adams, Take Note, Wayne McKay, Margit Meyer- Rödenbeck, Wicus van der Merwe en Sorina die Flooze
Teks en regie: Emo Adams
Musiek: Sean de Vries
Komedie
* Debuut *
60 minute | R120 | Absa Burgersentrum, Oudtshoorn | 31 Maart 15:00 1 April 09:30 2 April 09:30 3 April 09:30

Lewer kommentaar