Vrou-alleen

Esther von Waltsleben is vinger-alleen in A Woman Alone.

Dit is die storie van Maria, ´n gewone huisvrou in ´n buitengewone situasie. Soggens as haar man gaan werk, sluit hy haar toe in die woonstel. Hy vertrou haar nie, want sy benodig meer as hy wat hy haar kan bied. Maria is onvergenoegd – in hart en siel en kop en lyf.

Dit is ´n donker komedie en slegs geskik vir ´n volwasse gehoor.

Lewer kommentaar

Leave a Reply