Stommiteite van politici, irrasionele vrese van Afrikaners wat nog in die laer skuil, die sensitiewe ego’s van plaaslike musikante – Koos Kombuis se humorsin, eerlikheid en meevoerende styl maak Ver in die wêreld, sushi! ʼn móét-lees vir elkeen van sy bewonderaars.
Hy praat met Dana Snyman oor sy jongste rubrieke.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 2016, 14:00
Koos Kombuis Ver in die wêreld, sushi!,
Roekeloos,
19 Januarie 2016.
