Is it Just Me or is Everything Kak?: The Whingers’ Guide to South Africa was toe ‘n blitsverkoper.
Kategorie Argiewe:Boeke
30 Nagte in Amsterdam
30 Nagte in Amsterdam is die bekende skrywer Etienne van Heerden se jongste boek.
Agent Snoet en die Hondelewe
Agent Snoet en die hondelewe is die derde boek in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks.
Agent Snoet en die Kattekwaad
Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks.
Agent Snoet en die Botterdiamant
Agent Snoet en die Botterdiamant is ‘n speur-cum-spanningsverhaal in strokiesverhaalstyl deur François Bloemhof.
Kruidjie roer my
Te midde van ‘n suksesvolle verhoogloopbaan waarin sy sterk, aardse vroue uitgebeeld het, gaan Antoinette Pienaar na Mali om haar gedagtes uit te suiwer.
Draaijakkals
“And now for something completely different”, sou die Engelse sê. Op zyn Afrikaans kan mens seker sê: “Hier kom ´n ding!” Want ´n boek soos Draaijakkals tel mens nie elke dag op nie – veral nie in Afrikaans nie.
Boendoe
As iemand wat nie eintlik gereeld Afrikaanse boeke lees nie, skielik ´n paar ure lank nie belangstel in die krieket op die TV of rekenaarspeletjies nie, en net met sy neus in ´n boek sit en uitgelos wil word “om uit te vind of die vliegtuig gaan opstyg”, moet jy weet dat ´n skrywer iets beet het.
Annerkant die Longdrop
Die uitgewer van dié uitklop-debuut, Queillerie, (en haar vriende en familie) sê Anoeschka is uniek, so effens weird, en dit kan mens seker ook sê van Annerkant die Longdrop.
Afdraai
As jy nog nie met die merkwaardige styl van dié besondere skrywer uit Mafikeng, wat op 72-jarige leeftyd vir die eerste keer gepubliseer het, kennis gemaak het deur sy debuutroman, Vatmaar, of sy vertellings, Langsaan die Vuur nie, moet jy die Afdraai-ervaring nie misloop nie.
