Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Boeke

National Geographic Atlas of the Middle East

Met die wêreld se aandag wat gefokus is op die Midde-Ooste en Irak het National Geographic, die wêreld se voorste kartografiese outoriteit, ´n nuwe versameling kaarte en inligting oor die Midde-Ooste gepubliseer om die situasie in die omgewing te belig en in konteks te plaas.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200921/02/2017Gepubliseer inBoekeLos kommentaar op National Geographic Atlas of the Middle East

The Secret Diary of God

Die groot Suid-Afrikaanse novel is hier.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200921/02/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Koos KombuisLos kommentaar op The Secret Diary of God

Driving over Lemons

Die sub-titel van hierdie boek is “An optimist in Andalucia”, en Chris Stewart skryf nie ´n feëverhaal van idilliese sonsondergange en die goeie lewe nie.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200921/02/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Chris StewartLos kommentaar op Driving over Lemons

Notes from a small Island

Bill Bryson (gebore in Des Moines, Iowa) het die VSA in 1977 vir Groot Brittanje verruil.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200921/02/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Bill BrysonLos kommentaar op Notes from a small Island

Secrets and Lies – Wouter Basson and South Africa’s Chemical and Biological Warfare Programme

Wouter Basson se hofsaak het die belastingbetaler R40 miljoen armer gemaak.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200921/02/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Wouter BassonLos kommentaar op Secrets and Lies – Wouter Basson and South Africa’s Chemical and Biological Warfare Programme

Die goue seun

Uys Krige was ´n kosmopoliet, ´n wêreldreisiger, ´n ‘liberaal’, ´n non-konformis wat sonder huiwering literêr en polities ander koerse as sy tydgenote ingeslaan het.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200921/02/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: J.C. Kannemeyer, Uys KrigeLos kommentaar op Die goue seun

Die Laaste Trek

Van die begin af was die boek omstrede.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200921/02/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: F.W. de KlerkLos kommentaar op Die Laaste Trek

My simpatie, Cerise

Die bekroonde skrywer Eben Venter woon in Australië. In sy jongste roman, My simpatie, Cerise, is Melbourne die agtergrond vir ´n beeld van die morele verval van ons tyd en van die manier waarop mense mekaar manipuleer.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200910/04/2020Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Eben VenterLos kommentaar op My simpatie, Cerise

Kreatiewe rugby

Noudat Wêreldbekerkoors ´n groot deel van die bevolking beetgepak het en daar heelwat aspirant-Bobbytjies en -Breytontjies op die rugbyvelde rondhardloop en voor die televisie vasgenael sit, is die tyd net reg vir ´n nuwe rugbyboek.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200921/02/2017Gepubliseer inBoekeLos kommentaar op Kreatiewe rugby

Op soek na Generaal Mannetjies Mentz

Vanjaar het reeds ´n ryk oes opwindende nuwe Afrikaanse romans opgelewer, maar as mens wil praat van die groot pryswenner, staan Christoffel Coetzee se Op soek na Generaal Mannetjies Mentz kop en skouers bo die ander uit.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Christoffel CoetzeeLos kommentaar op Op soek na Generaal Mannetjies Mentz

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 168 169 170 171 172 … 180 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Verseker Beter
  • PowerBall vs PowerBall Plus: What’s the Difference?
  • Rock 4 – Ladies of Rock
  • Bafunny Bafunny 2026
  • Lente in die lug – Amira Willighagen

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier