Die eksamen begin oor tien dae, maar Trompie voel dit is gans te vroeg om nou al te leer, want dan sal ‘n mens eenvoudig weer alles vergeet.
Kategorie Argiewe:Boeke
Brekfis met die Shrink
Eugene Kemp se Saterdagoggendestories op RSG in Brekfis met Derrich
Raaiselkind – Annelie Botes
Die roman van die bekroonde skrywer Annelie Botes is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek.
Dis tyd dat Christene anders dink en praat oor seks
Die gewilde radiopersoonlikheid en pastorale berader Ralph Barnard het pas ‘n aktuele boek oor seksualiteit geskryf: Dis tyd dat Christene anders dink en praat oor seks.
Ons is nie almal so nie
Meer as tien jaar gelede, toe Jeanne Goosen se Ons is nie almal so nie die boekwinkels geslaan het, is dit geloof as ´n tour de force.
Orion
Hulle kom haal vir oudpolisieman Zatopek van Heerden uit die selle, gisteraand se drink en baklei nog bitter in sy mond.
Kleur kom nooit alleen nie
Die uitgewer Kwela Boeke sê as Tafelberg kon gepraat het, sou dit soos dié digbundel geklink het.
Harry Potter en die Orde van die Feniks
Harry Potter staan aan die begin van sy vyfde jaar by Hogwarts Skool vir Heksery en Towerkuns.
Opspraak deur moord – Suid-Afrikaanse doodslag skok
Tien spannende verhale van opspraakwekkende moorde, met heelwat besonderhede wat nog nie rugbaar was toe die stories die media vol was nie.
Die Geheim
Rhonda Byrne beweer Die Geheim onthul die misterie van die verborge potensiaal in elkeen van ons.
