Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie.
Kategorie Argiewe:Boeke
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.
Flarde: ‘n Novelle
Soos haar karakters het Marlize Hobbs se verbeelding geen grense nie.
Aandstories Vir Kleuters
Die Rooi Boek, soos na hierdie sprokiesboek verwys word, het oorspronklik in 1970 in Afrikaans verskyn en was so gewild dat dit sedertien reeds agt keer herdruk is – in totaal byna 90 000 eksemplare. En hier’s hy nou weer. Hier is al die sprokies en mooi kleurprente waarmee so vele van vandag se grootmense …
Sheila Cussons
Die bekroonde digter Sheila Cussons is op 25 November 2004 in die ouderdom van 82 in die Katolieke inrigting Nazareth House in Vredehoek oorlede waar sy die afgelope tien jaar gewoon het.
Granate bloei in Jerusalem
Marzanne Leroux-Van der Boon slaag daarin om op ´n meesterlike manier die prag van Israel deur die oë van Marc, ´n kunstenaar, te skets.
Barrie Michael Hough
Ons het Barrie Hough as kunsjoernalis en filmresensent leer ken, maar ook as een van Suid-Afrika se beste jeugromanskrywers, ´n skrywer in voeling met die spreektaal van vandag se jeug.
Stiltetyd
Die almanak in die kombuis kondig die lente aan, maar al wat Hester Human raaksien, is stof en bourommel.
Die meisies van Maasdorp
In 1932 publiseer ‘n onbekende skryfster, Stella Blakemore, Die meisies van Maasdorp.
Kruidjie roer my
Te midde van ‘n suksesvolle verhoogloopbaan waarin sy sterk, aardse vroue uitgebeeld het, gaan Antoinette Pienaar na Mali om haar gedagtes uit te suiwer.
