Liefhebbers van Lina Spies se gedigte sal in haar nuwe bundel van die bekendste temas in haar werk terugvind: reis, herinnerings, skilderkuns, liefde, die ‘spanning’ tussen Nederland en Suid-Afrika.
Kategorie Argiewe:Boeke
Stroomversnelling
Jakes Gerwel en Linda Rode het dertig kortverhale deur bekende en nuwe Suid-Afrikaanse skrywers saamgestel in die bundel Stroomversnelling.
Weg met woede
Die subtitel van dié werk is Sewe maniere om woede te ontlont, en die duidelike boodskap is dat ons die woede in ons samelewing móét verminder.
Wat Here is en lewend maak
Uitstekende leesstof vir predikante, teoloë, die meer denkende lesers, gemeenteleiers en almal wat preek- of praatstof soek oor dié onderwerp.
Daisy de Melker
Sy het twee eggenotes en haar enigste kind koelbloedig vermoor. Sy is Daisy de Melker, die tweede vrou in Suid-Afrika wat gehang is weens moord.
Palmwyn
As Susan Courtland na vele omswerwinge op ´n Wes-Afrikaanse eiland beland, is sy eensaam, ´n buitestander.
Raaiselkind
Ek het nou net hierdie boek klaargemaak, en dit was seker een van die mooiste Afrikaanse boeke wat ek nog ooit gelees het
Resensie van Raaiselkind
Ek is tans ‘n student wat by die Pukke swot
Raaiselkind
Die nuwe roman van die bekroonde skrywer Annelie Botes is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek.
Wie is Jan Hoender?
Jan Hoender, ´n nogal misterieuse figuur, trek die land deur met sy trok hoenders.
