Andries Cilliers se tweede boek Wat´s die storie met die kerk? het pas by Lux Verbi.BM verskyn.
Kategorie Argiewe:Boeke
Abel se Dogters
Die wewenaar Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het ´n stil, onverstoorde gang.
Jou drome: die onbewuste het ál die antwoorde
Die meeste mense kan skaars hulle drome onthou. Maar die bekende skrywer Cas van Rensburg sê deur jou nie te steur aan jou drome nie, loop jy belangrike inligting mis.
Met die taal van karmosyn
Die bekende skrywer Riana Scheepers keer terug met ’n verrassing …
Geraamtes dra nie klere nie
Claudette Minnaar se pa wat ´n kaptein in die polisie was moet eersdaags voor die Waarheidskommissie verskyn.
Ingrid Jonker se minnaresse
Dis opmerklik hoeveel van die Suid-Afrikaanse publikasies, wat die afgelope twee weke verslag gelewer het oor Ingrid Jonker: Her Lives and Times – The Director’s Cut.
Rondom Soverby
Wat is dit aan die Weskus wat mense so vasgryp?
Dubbel-dosis liefde
Volgens opnames by skole is huise waar enkelouers aan die hoof is, deesdae verreweg in die meerderheid.
Stoffel in die wildernis
Daar is nog afgeleë wildernis-gebiede in Suidelike Afrika, ´n feit wat mens geneig is om te vergeet as jy elke dag die gewoel van die stad moet hanteer.
Ons groot Prentebybel
Terwyl Christene reg maak vir een van die grootste herdenkings van die jaar het Lux Verbi.BM pas ´n nuwe genre in die Bybelmark betree met die Bybel in strokiesprentvorm.
