Teen die agtergrond van die woelinge en onsekerhede van vandag se Suid-Afrika is hierdie waarskynlik die intiemste verhaal wat Brink nog geskryf het, sê die uitgewer van die boek, Human & Rousseau.
Kategorie Argiewe:Boeke
Sonklong oor Afrika
D J Opperman het ´n groot invloed gehad op talle Afrikaanse digters en skrywers. En met die polemiek wat ontstaan het rondom die verskyning van André P Brink se Groot Verseboek 2000 waarin hy op Opperman se werk voortgebou het, het die kollig ook weer op Opperman se eie digwerk geval. Van 1980 tot 1981 …
Gelowig en Gay?
Die subtitel van dié Lux Verbi.BM-uitgawe is ´n Sinvolle dialoog met gay lidmate in die gemeente.
Die ongelooflike verhaal van God
Die ongelooflike verhaal van God maak die Bybel op ‘n prettige manier toeganklik vir die moderne kind.
Gelowig en Gay?
Tydens ‘n sinodesitting van die N G Kerk in Wes- en Suid-Kaapland, is ´n voorstel goedgekeur om indringend te kyk na die implementering van ´n Bybelgefundeerde pastoraat aan die gay naaste.
Fritz Deelman en die skepe van Mars
Duisende kilometer bokant die aarde skiet twee ruimteskepe die onbekende in.
Afrikaners: kroes, kras, kordaat
it gons op die briewebladsye van Afrikaanse koerante oor Chris Louw, die baas van die SABC se Monitor- en Spektrumaktualiteitsprogramme, se reaksie op Willem de Klerk se boek Afrikaners: kroes, kras kordaat.
WAT
Hoe snaaks is dit tog nie dat daar onlangs ´n driedaagse kongres gehou moes word om te bepaal of sekere plat en onwelvoeglike woorde in die WAT opgeneem moet word.
Moenie vir Ma sê nie
Elize Parker se tienerroman Moenie vir Ma sê nie wat by Lux Verbi.BM verskyn word beskryf as een van die opwindendste toevoegings tot hedendaagse Afrikaanse tienerleesstof.
Ook skaduwees laat spore
Veral in die jare 1954 tot 1986 het Hennie Aucamp sogenaamde populêre verhale geskryf wat oor die radio voorgelees en in studente- en gesinstydskrifte gepubliseer is.
