Met meer blaaie, meer statistieke, meer feite en meer rekords in die 32ste uitgawe van Suid-Afrikaanse Rugby se Jaarboek, en vir die eerste keer in kleur.
Kategorie Argiewe:Boeke
Kontroversie in die kontrei
Kontroversie ken geen perke in die roman van Kleinboer.
Nuwe HAT is stunning
Die nuwe Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) bevat woorde soos cool, stunning en worry.
Digter moet president betaal
Die Angolese digter en joernalis, Rafael Marques, moet R150000 opdok omdat hy Angola se president Jose Eduardo dos Santos volgens die hof beledig het deur hom as ´n diktator te beskryf in ´n artikel in Agora.
Fritz Deelman en die Swart Eiland
Geruisloos verdwyn die twee manne onder die oppervlak van die swart water.
Nuwe stemme 2
Tafelberg-Uitgewers het ´n paar jaar gelede met ´n projek genaamd Nuwe stemme begin.
Aan die oorkant
Lalie is ´n enigmatiese vrou. Sy is onkonvensioneel, en geheimsinnig.
Call me by my name
Call me by my name is nou wel nie ´n Afrikaanse boek nie, maar Afrikaanssprekendes sal waarskynlik net so baie baat vind daarby as ons landgenote wat een van die ander inheemse tale of Engels praat.
Niggie
Twee jaar se swoeg en sweet aan haar nuwe roman het sopas die Hertzogprys vir Ingrid Winterbach losgeslaan.
Nou ja toe
Die boek bevat ´n keur uit Andre le Roux se moedswillige Beeld-rubriek.
