Agter hul nuwe huis ontdek Jaco, Belinda en Frannie ‘n betowerde bos met vreemde inwoners en geselsende bome – ook ‘n droomlandboom!
Kategorie Argiewe:Boeke
Manaka – Plek van horings
Pieter Pieterse se nagelate roman speel af in die hart van Afrika.
As my kind siek is: ‘n Tuisgids vir ouers
As my kind siek is is ‘n naslaangids tot simptome van kindersiektes en die behandeling daarvan.
Dad – Joan Hambidge
In ’n poging om die verhoudings tussen ouers en kind uit te pluis, bied hierdie bundel ’n ander sy van die digter Joan Hambidge.
Tossie Lochner wil Italië los
Vandag by ‘n Valensdagontbyt van AfriForum het Tossie Lochner, die Afrikaanse stem uit Italië, verklaar dat sy na jare in Europa permanent na Suid-Afrika wil terugkom en die hulp van AfriForum se Kom Huistoe-Veldtog inroep.
Dwelms
As daar ´n huis of ´n skool in Suid-Afrika is wat kan sê dat hulle nie dié boek dringend nodig het nie, is hulle óf baie, baie gelukkig, óf hulle leef in ´n droomwêreld.
Siener van Rensburg – Boodskapper van God
Volgens die agterblad van die boek is Siener van Rensburg – Boodskapper van God, die verhaal van ´n ware profeet wat die toekoms van volkere vooruit kon “sien”.
Wurms met tamatiesous en ander lawwe rympies
Het jy al ooit gewonder wat op die spyskaart is by die Rilrestaurant?
Wie speltoets die beste in Afrikaans
Afrikaans is ryklik geseën met ‘n hele spul speltoetsers waaruit verbruikers kan kies.
Partytjiepret!
In Partytjiepret! lei die skrywer jou deur elke stadium, van die beplanning en uitnodigings, kos en versier idees deur tot by temas en vermaak.
