Bonsai: Kuns in die kleine

Bonsai – Kuns in die kleine is ‘n samevoeging van noodsaaklike pitkos met betrekking tot versorging van Bonsai. Geen doekies word omgedraai nie. Bonsai-kuns word as kunsvorm belig, maar die tegniese en tuinboukundige raad vul hierdie titel.Die inligting word logies en in verstaanbare taal vir die leek aangebied. Ervare Bonsai-kwekers sal hulle verkneukel in die …