In Vuurwiel ondersoek Joan Hambidge op aangrypende wyse al die bekende temas van haar digkuns.
Kategorie Argiewe:Boeke
Roman-slypskool
Die Breytenbach Sentrum bied, in samewerking met Tafelberg-Uitgewers en Sanlam, op 17 en 18 April ‘n roman-slypskool aan, ter voorbereiding vir die Groot Romanwedstryd wat op 31 Desember 2009 sluit.
Op ‘n eiland
’n Welkome heruitgawe van een van Karel Schoeman se bekendste en gewildste vroeë romans.
Digter wordende: ‘n keur
Antjie Krog se eie keur uit haar gedigte. Honderd en vyftien gedigte uit al haar bundels is ingedeel volgens temas: liefdesgedigte, gesinsgedigte, skryfgedigte en politieke gedigte.
Wederkoms – die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop
’n Swaargewonde Jannes word bewus van die teenwoordigheid van engele om hom.
Nuwe Kinderverseboek
Riana Scheepers se Nuwe Kinderverseboek is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans!
Lien se lankstaanskoene
Lien is die oudste kind in ‘n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa, nou ‘n gevangene, en haar ma weens haar onvermoe om die situasie te verwerk, ‘n alkoholis word.
Groot skryfwedstryd met groot prysgeld
Voornemende skrywers sal moet opskud om R12 000 los te skryf in hierdie jaarlikse landwye skryfwedstryd.
Die verdrinking van Josua van Eden
Josua is sewentien. Sy gesin woon in Stellenbosch waar sy pa klasgee. Josua se suster Beatrix is gemoedelik, maar sy jonger boetie, Markus, is ’n beterweterige rekenaarfundi en ’n parmant.
Al is die maan ‘n misverstand
Danie Marais se poësie allermins geluksalig – verlorendheid is steeds die gevoel wat sy digterlike instink onderlê.
