Twee laerskool dogtertjies van Porterville is op pad skool toe. Die een haal iets uit haar sak en wys vir haar vriendin: “Kyk hier wat kry ek die ander dag op ons patio. ‘n Kondoom.” “O, ja,” antwoord haar vriendin nuuskierig. “Wat is ‘n patio?”
Kategorie Argiewe:Grappe
Eerste keer by die ballet
Toe ek my dogter die eerste keer ballet toe vat het sy die storie so gekyk vir ’n tydjie, waarna sy oorleun na my en sê: “Hoekom dans hulle op hul tone? Hoekom kry hulle nie net langer meisies nie.”
Dis groot rugby
Dis groot rugby in die diereryk. Dis die Groot Vyf teen die res en die kleintjies word behoorlik afgeknou. Rustyd is die telling 50 teen 0.
Kinders en honde
Honde is werklik wonderlike metgeselle vir kinders. Hulle leer kinders van vriendskap, lojaliteit en hoe om drie keer in die rondte te draai voor jy gaan lê.
Wat kry jy …
Wat kry jy as jy ‘n ystervark en ‘n lintwurm kruis?
Vliegtuigkos
Wat het die een Mauritius haai vir die ander gesê?
As Afrikaanse aktrises begin kla
’n Vriend is ’n kameraman by ’n bekende produksiemaatskappy wat gereeld werk aan Afrikaanse produksies. Soos sy haarlyn sal getuig stap hy al aan in die jare.
Wie’s jou pappa?
‘n Engelsman, Amerikaner en Nigeriër is toevallig saam in die hospitaal en wag vir hul vrouens om geboorte te skenk. Die verpleegster kom uit en kondig aan dat hulle almal vaders van gesonde babaseuntjies is. “Daar is net een probleem,” sê sy. “Omdat hulle almal op dieselfde tyd gebore is, het die lêers deurmekaar geraak …
240 bene
Wat het 240 bene en drie balhare? Die Drakensberg Seunskoor.
Hoe eet jy dit?
Mevrou Conradie van Worcester se ATKV-tak het geskryf en gevra of dit aanvaarbaar is om peuselhappies met jou vingers te eet.
