Verskeie gewilde rolprente en rolprenthelde sal hulleself beslis nie meer ernstig kan opneem nadat Leslie Nielsen en sy travante hulle beetgekry het nie.
You’ve Got Mail
Miskien is daardie persoon by wie jy vandag in die straat verby geloop het, die groot liefde in jou lewe! In die era van e-pos is liefde anders, soos die span van Sleepless in Seattle ontdek wanneer hulle weer saamspan vir You've Got Mail. In You've Got Mail span regisseur Nora Ephron saam met Tom …
What dreams may come
Van Robin Williams verwag mens buitengewone rolprente, en is geen uitsondering nie.
Tien jaar later
Is daar 'n mooier lied in Afrikaans as Johannes Kerkorrel se verwerking van "Al lê die berge nog so blou"?
Dagga
Bobbejaan sit op sy klip en rook 'n laaaaang skyf wanneer akkedis op op die klip langs hom in die son kom bak.
Tsotsi
Die verhaal deur Athol Fugard speel af in die Johannesburg township Soweto, waar oorlewing die belangrikste deel van elke dag is.
