Bergriet / Ridderspoor

Brachycarpaea juncea

Bergriet is ‘n meerjarige struik wat natuurlik voorkom in die Suidwes- en Suid-Kaap. In die lente kan jy dit maklik uitken aan die massa pers, pienk, blou of wit blomme wat die plant oordek.

Dit word sowat 1 meter hoog en hou van grond van goed dreineer.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply