Die gevoel van sand in my oë en die droë wollerige tong bevestig dat ek nie eintlik ‘n drinker is nie. Ten minste nie ‘n heavy drinker nie. Goed, darem nie ‘n volslae alkie nie.
Sleutelwoord Argiewe:Bert van der Walt
Hoe om op ’n date te gaan as jou Citi Golf nie kan reverse nie
Ek sou haar gaan oplaai in ‘n wit Citi Golf sonder ‘n reverse gear en sy sou ontsteld wees want “how can they expect you to drive in this thing?” en ek sou net OK wees daarmee want ek is nie Engels nie en die kar het ronde wiele en kan vorentoe ry.
Oom Hansie doen huisbesoek
Oom Hansie sug, sit sy hoed op en begin die bakkie se sleutels soek.
Oom Hansie se Groen Bloed
Oom Hansie raak skoon aamborstig van kwaadgeit as hy vir die soveelste keer nie antwoord kry nie.
Oom Hansie kuier by die Springbokke
Na jare se ondervinding met die soort ding, weet Vlekkie teen hierdie tyd presies wat om van die Oom se bestuursvernuf te verwag op enige grondpad.
Oom Hansie vang ‘n luiperd
Vroemore is Oom Hansie doenig by die koolstoof om hitte te kry vir pap en koffie.
Oom Hansie vang die gifterroris
Ten spyte van die snerpende koue, staan Bettie Vos, soos altyd, op die stoep oor die reling en leun, die kake aanmekaar besig met die alewige bol kougom en die hare wat skommel in die wind.
Oom Hansie raak Happy
‘n Dikkerige jafel klim uit, hare glad van die gel.
Oom Hansie en kerksake
Oom Hansie sien uit die hoek van sy oog hoe die hoofouderling, oom Willem, op hom afpyl vanuit die parkeerterrein.
Oom Hansie swem in Limpopo
Oom Hansie is vroegoggend al op pad om op sy kleinneef, Sakkie, se wildsplaas daar anderkant Tolwe te gaan kuier.
