Oom Hansie se ou Peugeot bakkie loop alte lekker op die grondpad en hy is in sy skik met die vordering wat hy maak.
Sleutelwoord Argiewe:Bert van der Walt
Oom Hansie se KK by die KKNK
Oom Hansie maak of hy nie die gevloek hoor nie en trek die ou Peugeot bakkie behendig by die parkeerplek in.
Oom Hansie kry sy liksens
Dis nog donker en Oom Hansie brom verwoed terwyl hy op die saaidboard tussen al die ongeopende rekeningkoeverte rondkrap, op soek na die Peugeot bakkie se sleutels.
Oom Hansie bak ‘n kluitjie
Dis blerrie warm in die ou Peugeot bakkie, ten spyte van die oop agtervenster (wat nog steeds nie vervang is nie).
Oom Hansie en Emily ontmoet uiteindelik
By sy neef Pierre se huis in Parow-Noord trek Oom Hansie die Peugeot bakkie netjies op die sypaadjie (ten spyte van neef Jan se dringende versoeke tot die teendeel).
Oom Hansie leer die potpaddas ‘n les
Saterdae is groot in hierdie geweste. Baie groot. Oom Hansie het vroemore al begin soek na sy bakkie se sleutels.
Oom Hansie maak nuwe vriende
Toe Oom Hansie by die Coffee Shop op Patensie verbyjaag, slaat hy brieke aan en sit eintlik so half agtertoe soos hy die pedaal pomp.
Kootjie Petoors
So ´n stuk of honderd jaar gelede, was daar ´n jong penkop met die naam Kootjie Petoors.
Probleme op Markdag
Noudat Oom Hansie die laaste dubbel weggeslaan het, voel hy sommer heelwat beter. Hy sit die glas neer, groet sy pelle by die toonbank en mik deur toe terwyl Vlekkie blaffend vooruit bokspring.
Inkopiedag
Oom Hansie se aandag is nie op die pad nie. “Kwits” dink hy. “Hierdie nuwe Suid-Afrika werk soms op my spiere.
